Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Wat maak wie?
#2
Ek was nou baie amper in baie groot moeilikheid.

Easyjet het 'n uitverkoping op hulle vliegtuigkaartjies en ek boek toe vir ons kaartjies om net vir die dag Munich toe te gaan om na die Kersmark toe te gaan. Dit was nog altyd 'n droom van my om na 'n Europese kersmark toe te gaan.

Wel ek is toe slim genoeg om die kaartjies te boek vir die dag wat Suid Afrika teen SKotland rugby speel. My man beplan al vir 'n jaar om na die game te gaan kyk saam met al sy vriende.

Gelukkig het ek dit vinnig genoeg agtergekom en kon ek die kaartjies verander het!!!

Dink net as ek vir hom moes se: "Liefie jy kan nie gaan rugby kyk in Skotland nie want jy gaan saam met my na 'n Kersmark toe!".
I still love chocolate.
Reply


Messages In This Thread
Wat maak wie? - by oe-la-la - 06-09-2004, 09:06 AM
Wat maak wie? - by Surita - 06-09-2004, 10:06 AM
Wat maak wie? - by oe-la-la - 06-09-2004, 04:27 PM
Wat maak wie? - by Surita - 06-09-2004, 04:42 PM
Wat maak wie? - by oe-la-la - 16-09-2004, 09:45 AM
Wat maak wie? - by oe-la-la - 23-09-2004, 08:20 AM
Wat maak wie? - by Joan - 23-09-2004, 10:39 AM
Wat maak wie? - by oe-la-la - 23-09-2004, 10:42 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Hanks se firma wil fliek oor Oscar Pistorius maak Pronkertjie 0 3,064 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 4 Guest(s)