Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
'n Pinkode
#1
Ek het geluk, liefde en voorspoed in jou bankrekening gedeponeer


* Geen kostes!
* Gebruik in oorvloed.
* Pin kode: J.E.S.U.S.
* As jy hierdie pin verloor, verloor jy alles

Het jy tyd om 'n deponering in iemand anders se lewe te doen? Smile
Reply


Messages In This Thread
'n Pinkode - by oe-la-la - 11-11-2004, 01:06 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)