Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
op soek vir kaartjies na sa
#1
As Iemand My Kan Help , Ek Is Op Soek Na Vier Vliegtuig Kaartjies Na Sa Van +- 22 Jul 2005 Tot 07 Aug 2005 Dankie
Reply
#2
henkmatthee Wrote:As Iemand My Kan Help , Ek Is Op Soek Na Vier Vliegtuig Kaartjies Na Sa Van +- 22 Jul 2005 Tot 07 Aug 2005 Dankie


Hallo Henk...

Goed om jou hier by die Afrikaanse kant te sien.

Stuur vir TomBurgers 'n "private message" want hy is die man wat vir jou goedkoop kaartjies kan verskaf.

Hoop jy kry sommer 'n spot goedkoop kaartjie!

:daisy:
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)