South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Haai Jangar Hier kan ons weer lekker saam met jou kuier Smile

Hoe gaan dit met die verkoue?

:daisy:
Quote:Originally posted by Pronkertjie

Veel beter Dankie Smile Ek voel so goed dat ek more terug werk toe gaan Smile

En ek wil net vir almal alweer se dat as iemand vir my Jannie of Janneman of 'n ander Afrikaans weergawe van my naam gebruik sal jy nooit weer vir my in hierdie deel van die forum gesien...

Hoekom is dit 'verkoue' en nie 'koue' nie ?
Quote:Originally posted by Jangar

Jangar.... Ek verstaan hoe jy voel! My naam word ook soms verkeerd gese Smile

Wat het dan gebeur dat jy so erg voel daaroor. Eintlik is Jann..... 'n troetelnaam en beslis nie 'n skelnaam nie!

Jou verkoue / koue vraag kan ek nie beantwoord nie.... as jy se jy het 'n koue, klink dit soos baba taal :haha:
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Jangar.... Ek verstaan hoe jy voel! My naam word ook soms verkeerd gese Smile

Wat het dan gebeur dat jy so erg voel daaroor. Eintlik is Jann..... 'n troetelnaam en beslis nie 'n skelnaam nie!

Jou verkoue / koue vraag kan ek nie beantwoord nie.... as jy se jy het 'n koue, klink dit soos baba taal :haha:

Het vir jou 'n PM gesteur...

Vir my is dit nie 'n troetelnaam nie maar 'n 'insult'.... En dis mooi gese...

Miskien is 'koue' meer gereg want jy voel soos 'n babatjie waneer jy verkoue het...
Hallo Jan!

Sjoe, ek het lanklaas hier gekuier...hoop dit gaan goed en dat die verkoue iets van die verlede is? Is daai stoep al klaar gebou? Wink

Mooi dag verder! Big Grin
Hej Oe Smile

Ek ook Sad

Ja die stoep is nou klaar maar nou is dit te koud om dit te geniet :mad:
Lol...te koud om die stoep te geniet! Ek dink julle moes ook 'n braai so in die een hoek ingebou het en dan kan julle lekker kuier...koud of nie! Big Grin
Quote:Originally posted by oe-la-la
Lol...te koud om die stoep te geniet! Ek dink julle moes ook 'n braai so in die een hoek ingebou het en dan kan julle lekker kuier...koud of nie! Big Grin

Miskien gaan ons so doen op Saterdag Big Grin
Quote:Originally posted by Jangar
Miskien gaan ons so doen op Saterdag Big Grin

Klink goed vir my Wink
Lekker skaap tjops, Jangar? :p

:innocent:

Een van die dae noem jy my :chef:

:haha:
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14