South Africa Info Forums

Full Version: Two Oceans – My Wedloop Ervaring
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Two Oceans – Die begin area se “runners-aura” voel ek onmiddelik aan by ons aankoms in Main rd. en al die hardlopers se “chatter” van verwagting en opwinding is aansteeklik . . . Ek groet my vrou en dogter met die wete in my hart dat, kom wat wil, ek hulle later die oggend weer [...]

more Running South Africa ...