Strawbs Wrote:oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf! :wall
ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien :bigcry: Ek dink daar sal groot snot en trane wees.
wooohoooo .. ek praat die taal net 'n bietjie
:crylol: Nog net 7 daggies dan vlieg ekke. Julle moet almal lekker vakansie hou!
Ai, julle Kapenaars, geniet die mooigeit, die snoek en soetpatats! Wens dit was ek!!!!
unny:
Strawbs Wrote:oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf!
ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien Ek dink daar sal groot snot en trane wees.
wooohoooo .. ek praat die taal :cheer: net 'n bietjie
Ek laaik jou Afrikaans aarbei
...nog net twee slapies oor :thumbs:
Dolla Wrote: :crylol: Nog net 7 daggies dan vlieg ekke. Julle moet almal lekker vakansie hou!
Geniet jou vakansie ook Dolla :yes: