South Africa Info Forums

Full Version: is dit net ek?
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
die laaste week kon ek rsg luister tot se wie begin dan hak die ding die heeltyd en wanneer ek insimbi wil luister is daar net niks totdat hulle 'n liedjie speel na insimbi dan is dit fine :confused:

dis mos nie reg nie