South Africa Info Forums

Full Version: Kom kuier in Afrikaans
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Van vandag af is ons Afrikaanse Forum amptelik en werking, en ek wil julle graag uitnooi om daar te kom kuier.

Vir die wat van musiek en gedigte hou - spesiale afdeling word bygevoeg spesiaal daarvoor.

Waar is die Afrikaanse Forum? In die Resources Afdeling.

Praat Afrikaans

Sien julle daar!