South Africa Info Forums

Full Version: Meebos
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Het gisteraand 3 meebosse by iemand gekry!

Wat 'n fees! Die lekkerste van lekker! Ek deel dit omtrent in kwarte om dit lekker lank uit te rek!! Smile

:daisy:
Huh, wat issit ???

PS: Maar as dit enige iets soos Haggis is - moenie eers probeer explain, ok ??

Big Grin
Almitra Wrote:Huh, wat issit ???

PS: Maar as dit enige iets soos Haggis is - moenie eers probeer explain, ok ??

Big Grin

Oi, ek dag jy is 'n Kapie.... meebos van die Kaap. Lekker suur gedroogde appelkoos 'bolletjies'

:haha:
Soo leer ek ietsie nuuts !!!

Ken dit nie ??

Ken net suur-vytjies .......
:duh:
Pronkertjie Wrote:Het gisteraand 3 meebosse by iemand gekry!

Wat 'n fees! Die lekkerste van lekker! Ek deel dit omtrent in kwarte om dit lekker lank uit te rek!! Smile

:daisy:

Oeeee lekkerrrrr blommetjie - geniet dit - ek ook mal daaroor!
Almitra, ek woon hier en ek ken wat dit is...mmm baie lekker