South Africa Info Forums

Full Version: Casper de Vries in Nederland !!
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
"Casper de Vries, minister van komedie, :jester:

die klein outjie wat die groot lag uitlok en sonder 'n letter se publisiteit dit regkry om mense te laat toustaan vir sy optredes kom vir die heel eerste keer na Nederland en Kanada met sy nuutste show "MY WERELD". In "MY WERELD" besoek wesens van 'n ander planeet die aarde. Dis casper se twyfelagtige voorreg om hulle te vertel van ons spesie se geskiedenis en om te verduidelik hoe ons wereld werk. Gelukkig is Oom Kallie, Hanno, Bertsie, Montelle en Patience ook daar om te help..." Die arme ruimtemannetjies!

Kyk vir info: http://www.theateraandeparade.nl/cms/mai...edenID=514