South Africa Info Forums

Full Version: Vertalings
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed:
oe-la-la Wrote:Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed:


Is dit dalk sweepslag?

Smile
Ja sweepslag ook, maar die whiplash soos in die nekbesering na 'n ongeluk - ek kan eenvoudig net nie op die woord kom nie! Rolleyes
nek verruk Cool . O gaats ek het nie 'n idee nie. Ek kan nie dink dat ek al ooit die afrikaans daarvoor gehoor het nie.
Joe! Dit pla my steeds dat ek nie die Afrikaanse woord kan onthou nie :mad: