South Africa Info Forums

Full Version: Iets of iemand
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Met ons werk in skole in België het die vraag ontstaan of God 'n iets of 'n iemand is.

Wel, sê 'n Biologie-onderwyser, 'n iets het 'n hartklop, leef, het bloedtoevoer, senuwees, spierbeweging, ens. 'n Iemand kan dink, redeneer en besluite maak. Dus ons is nie ietse nie, maar wel iemande. 'n Iets kan nie 'n iemand maak nie. Dit kos 'n iemand om 'n iemand te maak. Dus, dit kos 'n baie groter iemand om ons klomp iemande te maak.
:thumbs: