South Africa Info Forums

Full Version: Informasie?
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Hallo

Ek wil net uitvind of daar 'n forum hier is waar ons advies kan kry oor immigrasie? Jammer as ek in die verkeerde forum is vir die vraag.

Dankie
Moemfie
moemfie....

jy kan hierdie webwerf probeer:

Greattrek.com ->

Daar is 'n forumpie wat all jou vraë kan antwoord...

Wink
Quote:Originally posted by Ameniatha
moemfie....

jy kan hierdie webwerf probeer:

Greattrek.com ->

Daar is 'n forumpie wat all jou vraë kan antwoord...

Wink


As jy daar 'n lid was, is die VS Great trek forum is nog aan die gang
http://www.voetsekkers.com/chat/forumdis...forumid=24