South Africa Info Forums

Full Version: Mieiestronk!
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Hallo almal!

Ek kom toe mos op die oulike webblad af die ander dag....so as julle tyd het gaan loer bietjie daar in! http://www.mieliestronk.com

Mooi dag verder! Big Grin
Wonder sommer wat dink julle van die blad?
ek het myself pap gelag toe ek dit gesien het.
http://www.mieliestronk.com/witaap.html
Smile
Ek is mal oor blokkiesraaisels, dankie dit gaan my nou besig hou vir die res van die dag by die werk!!!!Big Grin
Quote:Originally posted by birdie
Ek is mal oor blokkiesraaisels, dankie dit gaan my nou besig hou vir die res van die dag by die werk!!!!Big Grin



Plesier ou dier Big Grin