South Africa Info Forums

Full Version: Lekker verjaar Hantam
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Baie geluk met jou verjaardag! Mag jou jaar sommer baie lekker vreugdes inhou en die Here ryklik voorsien in al jou behoeftes.

Geniet jou dag - hoop daar is melktert op die spyskaart daar in Belgie!

Sal 'n koppie tee aan hierdie kant drink en aan jou dink.

Mag ons sommer nog baie van jou stories hier lees.

:bunch: :bunch: :bunch: :bunch: :bunch:
Hoop jy het 'n heerlike dag vol bederf agter die rug!

:bday3: