South Africa Info Forums

Full Version: Steve Hofmeyer se uitdaging
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Hi daar aan almal en vir die wat nie weet Steve het alle nuwe kunstenaars uitgedaag om iets te skryf oor ons land se geskiedenis PLAAK - n nuwe suid-sfrikaanse rock groep se bydrae is JOHANNES JAN DE WAAL gaan luister gerus by http://www.bandspace.com/plaak kyk gerus ook na http://www.kraaipromosies.co.za en stem vir ons as julle van PLAAK hou luister op die podcast kunstenaars links

Groete
Insisevus :thx: :lovebuzz: