South Africa Info Forums

Full Version: 'n Vrou
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Wat maak my swak ? My vrese.



Wat maak my heel ? My God.



Wat hou my staande ? My geloof.



Wat maak my goedhartig ?

My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.

Wat maak my eerlik ? My integriteit.



Wat hou my gedagtes skoon ? My soektog na ware kennis.

Waaruit leer ek die beste lewenslesse ? My foute.

Wat hou my kop omhoog ? My trots, nie my arrogansie nie.

Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie ?

Dit is nooit 'n opsie nie.

Wat maak my suksesvol ?



My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.

Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen ? My selfvertroue.

Wat maak my mooi ? My alles!



Wat maak my 'n vrou ? My hart.



Wie is ek...........?

Ek is voluit vrou !



" Vir mooi oë,.. kyk altyd na ander se goeie eienskappe ;



vir mooi lippe,... sê net vriendelike woorde ;



vir grasie,... loop met die wete dat jy nooit alleen is nie. " Confusedmitten:
[COLOR="Purple"]Wow! Dit is so waar! Dankie!!

:bunch:[/COLOR]