South Africa Info Forums

Full Version: Die lewe is soos 'n kombers
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Die lewe is soos 'n kombers wat te klein is...
Trek jy jou skouers toe, is jou voete oop -
Trek jy jou voete toe, is jou skouers oop -
Gelukkig vir ons wat geleer het om ons knieë te buig...
Want met gebed is jy van kop tot tone toe...
en is daar nog plek vir almal vir wie jy omgee :cloud9: