South Africa Info Forums

Full Version: Afrikaans vir....
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer! Big Grin :rofl:
En my gunsteling is ander Afrikaanse vir depressie...gemoedsbek*kken!! :o
Quote:Originally posted by oe-la-la
Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer! Big Grin :rofl:


Ek het gedink dat dit jou eie woord was... :p :rofl:
"Heimwee vir jou huis."

dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe.
Quote:Originally posted by Surita
"Heimwee vir jou huis."

dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe.


Dis mooi gese! Smile
Suiwer Afrikaans:

condom = saadsokkie :o

doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes Big Grin

face-lift = hysbakkies

helmet = pletterpet

longdrop = dieptroon / plonsput

massage parlour = streelperseel

sales rep = kommissiekabouter / koopseblief

toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals :rofl:

toiletpaper = boudlint / boudservette