South Africa Info Forums

Full Version: Tydskrifte en Provita
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Ek het vandag 'n Sarie en Rooi Rose vars uit Suid Afrika gekry.... jipeee!! Smile

Het ook my gunsteling multigrain Provita gekry, maar ook van nuwes "Oats & Brown Sugar... with a hint of cinnamon"

:daisy:
Quote:Originally posted by Pronkertjie

Jy word darem lekker bederf !!

Geniet die tydskrifte...

Ek het nooit regtig van die Rooi Rose gehou nie, maar het altyd die Sarie gekoop.

Daai nuwe Pro-vita klink lekker!

Smile
Sarie en Rooi Rose is nou albei maand tyskrifte en albei is ewe lekker - waar is die rooibostee Pronkertjie?
Quote:Originally posted by sooibrand
Sarie en Rooi Rose is nou albei maand tyskrifte en albei is ewe lekker - waar is die rooibostee Pronkertjie?

Ja, ek hou van albei tydskrifte. Ek dink die Rooi Rose het nogal baie verbeter en is vir my net so goed soos die Sarie.

Sooibrand, die rooibostee koop ek sommer hier- dit is nie 'n probleem om dit te kry nie. Smile

:daisy:
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ja, ek hou van albei tydskrifte. Ek dink die Rooi Rose het nogal baie verbeter en is vir my net so goed soos die Sarie.

Sooibrand, die rooibostee koop ek sommer hier- dit is nie 'n probleem om dit te kry nie. Smile

:daisy:

Ek koop rooibos tee by Sainsbury's ( maar al is dit 11 O'clock, is dit nog nie so lekker as die wat ons in SA koop nie....Wink )

Dit word onder die "Organic foods" verkoop.....

Pronkertjie het vir my die mooiste twee bekers gegee wat ek uitsluitlik vir rooibos tee gebruik!!!

Big Grin