![]() |
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee) |
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-11-2005 Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Is bly julle het jul droomhuisie gevind ![]() En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-11-2005 oe-la-la Wrote:Is bly julle het jul droomhuisie gevind Dankie ![]() Ons sal die hospitaalbed hou vir my ouma en die ander ou mense wat kom kuier, waneer het jy gese jy kom kuier ? Ek het vergeet :p Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-12-2005 Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-12-2005 oe-la-la Wrote:Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive: Nee wat, dis VIER :cheer: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-12-2005 Jangar Wrote:Nee wat, dis VIER :cheer: O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-12-2005 oe-la-la Wrote:O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm: Ja hulle doen... Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Joan - 06-12-2005 Jangar Wrote:Ja hulle doen...Sal jy kan slaap Vrydag of te opgewonde wees? :engel: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 07-12-2005 Kom hulle al vrydag? Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 07-12-2005 Jangar Wrote:Ja hulle doen... Oeps! En ek dog gister dis Maandag ![]() So nog net DRIE slapies oor :jive: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 22-02-2006 Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus: |