Afrikaanse gesegdes - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Afrikaanse gesegdes (/Thread-Afrikaanse-gesegdes) |
Afrikaanse gesegdes - birdie - 07-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la of gaan water aftap Afrikaanse gesegdes - Aspoestertjie - 21-08-2008 Lanklaas so lekker gegiggel! Nog sê-goed (hoop nie ek herhaal eniges nie!) Jan tuisbly se karretjie ry Van die os op die jas (waar op aarde kom dit vandaan??) 'n laventel haan Hier te kort en daar te lank so plat soos 'n pannekoek so wakker soos 'n akker 'n leeu met 'n seer tand 'n agtermekaar mens wyd en suid soek spekvet hê die kat aan die stert beet So warm dat die kraaie gaap Oos wes tuis bes! Kan nie nou aan nog goed dink nie! |