South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Venus - 28-09-2005

oe-la-la Wrote:O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis Big Grin



Ek ook, oe! :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 28-09-2005

Venus Wrote:Ek ook, oe! :haha:


Venus, jy het die voorreg as die wyfie vink :friend: om die huis goed te keur of nie! :thumbs:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 04-10-2005

Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Venus - 04-10-2005

oe-la-la Wrote:Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:


Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 04-10-2005

O lekker Big Grin Geniet dit, hoor! Confusedue:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 04-10-2005

Venus Wrote:Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin

En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 04-10-2005

Jangar Wrote:En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....


:luck:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 05-11-2005

oe-la-la Wrote::luck:

Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 05-11-2005

Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p

Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 05-11-2005

Pronkertjie Wrote:Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:

Bye a Donkey :p

Maar so vroeg innie oggend praat ek te veel Big Grin