South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-11-2005

Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p


Is bly julle het jul droomhuisie gevind Confusedue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:

En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-11-2005

oe-la-la Wrote:Is bly julle het jul droomhuisie gevind Confusedue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:

En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p

Dankie Smile

Ons sal die hospitaalbed hou vir my ouma en die ander ou mense wat kom kuier, waneer het jy gese jy kom kuier ? Ek het vergeet :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-12-2005

Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-12-2005

oe-la-la Wrote:Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:

Nee wat, dis VIER :cheer:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 06-12-2005

Jangar Wrote:Nee wat, dis VIER :cheer:


O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 06-12-2005

oe-la-la Wrote:O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:

Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Joan - 06-12-2005

Jangar Wrote:Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Sal jy kan slaap Vrydag of te opgewonde wees?




:engel:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 07-12-2005

Kom hulle al vrydag?


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 07-12-2005

Jangar Wrote:Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:

Oeps! En ek dog gister dis Maandag Rolleyes

So nog net DRIE slapies oor :jive:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 22-02-2006

Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus: