South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 23-02-2006

oe-la-la Wrote:Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus:

Goed Dankie.

Ongelukig kan Venus nie Deens lesse kry voordat sy har "CPR" nommer kry nie Confusedad:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 24-02-2006

Jangar Wrote:Goed Dankie.

Ongelukig kan Venus nie Deens lesse kry voordat sy har "CPR" nommer kry nie Confusedad:


Maar daarvoor is jy mos daar om haar te leer! Wink


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 24-02-2006

ek dink dit is sommer ook twak.....die deense stat is so agterstevoor....

Anyway, ek is bly dit gaan goed met julle. Wat van D....hy gaan mos die somer skool toe of hoe?


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 24-02-2006

oe-la-la Wrote:Maar daarvoor is jy mos daar om haar te leer! Wink

As sy van my leer is dit net die vloekwoorde wat sy gaan leer :rofl:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 24-02-2006

Ameniatha Wrote:ek dink dit is sommer ook twak.....die deense stat is so agterstevoor....

Anyway, ek is bly dit gaan goed met julle. Wat van D....hy gaan mos die somer skool toe of hoe?

Ek het skoon vergeet, julle het ook deur die "proces" gegaan...

D. begin 'kindertuin' :p in April Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 27-02-2006

Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...

Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....

Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 27-02-2006

Jangar Wrote:As sy van my leer is dit net die vloekwoorde wat sy gaan leer :rofl:


:jester: Dis wat die meeste mense eerste leer in 'n nuwe taal! :jester:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 27-02-2006

oe-la-la Wrote::jester: Dis wat die meeste mense eerste leer in 'n nuwe taal! :jester:

Ek dink my eerste Afrikaans woord was mevrou of meneer :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 27-02-2006

Ameniatha Wrote:Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...

Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....

Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...

2½ maande, dit was vinnig, ek hoop Venus kry haar nommer net so gou :beg:

Hulle weet alreeds dat hy nie Deens praat maar ons sal hulle herinder Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 28-02-2006

Jangar Wrote:Ek dink my eerste Afrikaans woord was mevrou of meneer :haha:

So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers?