South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 29-07-2006

oe-la-la Wrote:So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers?

Ja mevrou :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 30-07-2006

Jangar Wrote:Ja mevrou :p
:jester: Goed meneer :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 30-07-2006

In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 30-07-2006

Pronkertjie Wrote:In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie Smile


:mmm: interresant!


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 19-10-2006

Hoe gaan dit met Jan en die gesin? Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 19-10-2006

oe-la-la Wrote:Hoe gaan dit met Jan en die gesin? Smile

Goed dankie en met jy en joune ?


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 19-10-2006

Jangar Wrote:Goed dankie en met jy en joune ?


Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress Big Grin my!

Dit gaan ook baie goed met ons, dankie!


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 19-10-2006

oe-la-la Wrote:Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress Big Grin my!

Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ?

Ek sien jy pos op veeslike tye.... Jy werk te hard !!! :p

Goed om te hoor dat alles is goed met julle Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 20-10-2006

Jangar Wrote:Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ?

Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 20-10-2006

oe-la-la Wrote:Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs:

:duh:

Dit het ek op skool geleer :dunce: