South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 21-10-2006

Jangar Wrote::duh:

Dit het ek op skool geleer :dunce:


Nou wonder ek wat :dunce: sou wees? Klink soos iets met 'n Deense klankie. :p

Ek stem saam met Oe dat jy jou Afrikaans nog baie goed is Jangar!

Confusedpring:



Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 21-10-2006

Pronkertjie Wrote:Nou wonder ek wat :dunce: sou wees? Klink soos iets met 'n Deense klankie. :p

Ek stem saam met Oe dat jy jou Afrikaans nog baie goed is Jangar!

Confusedpring:

lol dalk :jive: dunce soos in jive!! :jester: