South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 13-10-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
ag nou ja :innocent:


:rodvl:

Ooops det werk nie in Afrikaans nie....


:rofl:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 13-10-2004

Quote:Originally posted by Jangar
:rodvl:

Ooops det werk nie in Afrikaans nie....


:rofl:


Jy kan darem geraas maak hoor! Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 13-10-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Jy kan darem geraas maak hoor! Smile


Ek weet Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 09-11-2004

Waar is julle ? Hoe kan ek Afrikaans leer as julle nie heer is nie ? Rolleyes


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - sooibrand - 09-11-2004

ek is hier - waaroor wil jy gesels?
Hoe was die kursus, baie geleer? Lekker om jou weer hier te sien. Groete


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 09-11-2004

Quote:Originally posted by sooibrand
ek is hier - waaroor wil jy gesels?
Hoe was die kursus, baie geleer? Lekker om jou weer hier te sien. Groete


Wat kursus ???

Dit was 2 weeke terug, voor my vakansie... LOL Maar volgende week is ek terug Sad


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - sooibrand - 10-11-2004

wel vertel dan van die vakansie - waar was jy en wat het jy alles gedoen


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 10-11-2004

... en ek hou vakansie.... en praat nou Nederlands en nie Afrikaans nie :haha: Dit sal jou nie baie help nie!

:daisy:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 10-11-2004

Quote:Originally posted by sooibrand
wel vertel dan van die vakansie - waar was jy en wat het jy alles gedoen


Ek was is Bristol vir die braai Big Grin En het lekker gekuir by Venus Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 10-11-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
... en ek hou vakansie.... en praat nou Nederlands en nie Afrikaans nie :haha: Dit sal jou nie baie help nie!

:daisy:


Goeienaand vir jou ook Pronkertjie Smile

Ek hoop jy geniet jou vakansie en nie te veel sukkel met die Hollands Wink nie...