South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Joan - 10-11-2004

Quote:Originally posted by Jangar
Goeienaand vir jou ook Pronkertjie Smile

Ek hoop jy geniet jou vakansie en nie te veel sukkel met die Hollands Wink nie...

Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.

Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.

Wink

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 10-11-2004

Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.

Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.

Wink

Vannaand aan tafel wou my vriende he dat ek met hulle Afrikaans moet praat terwyl hulle dan Nederlands praat. Sjoe, was dit nou moeilik.... ek wou al die Nederlandse aksent bysit!!

Ja Joan, ek verstaan dit meer vlot as wat ek dit kan praat. Smile

:daisy:

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 10-11-2004

Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.

Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.

Wink

Dis lekker om 'terug' te wees Big Grin

As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 11-11-2004

Hallo almal Smile

Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!

Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd! Smile

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 11-11-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la

Nee ek is steeds op vakansie maar volgende week is terug op die kursus vir twee weke.

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 11-11-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Hallo almal Smile

Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!

Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd! Smile

Sterkte Oe.... voor jy jou kom kry is dit verby!

Hierdie week is werk week, maar ek kuier lekker met ou bekendes.... nog een koppie sterk koffie dan skop ek styf!

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 11-11-2004

Quote:Originally posted by Jangar
Dis lekker om 'terug' te wees Big Grin

As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p

Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 11-11-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Dan moet jy nie Deens probeer nie :haha:

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 04-12-2004

hehe ja nee :p

Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 04-12-2004

Ameniatha Wrote:hehe ja nee :p

:rofl: :crylol: :rofl: