South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 07-12-2004

En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 07-12-2004

Nee, Norweegs, klink soos Deens Wink


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - spam - 13-12-2004

Pronkertjie Wrote:Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 13-12-2004

spam Wrote:Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.

Dit is waar Spam.

Hollands het baie Franse en selfs Engelse woorde.

As hulle vir jou in die winkel vra of hulle die geskenk moet toe draai wil hulle weet of hulle dit moet inpakken. Hoe verwarrend kan dit nie wees nie.


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 22-12-2004

Ook maar lekker stil hier.....


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 22-12-2004

oe-la-la Wrote:Ook maar lekker stil hier.....

Ja, ek skaam my dood Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 22-12-2004

Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Ameniatha - 23-12-2004

Jangar Wrote:Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p

lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 23-12-2004

Ameniatha Wrote:lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:

Hoe moet ek weet as ek nie kan onhou nie :confused: :p


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 11-01-2005

Hallo almal sien ek is die eerste een wat hier pos vir die Nuwe Jaar! Hoop almal is gesond en gelukkig, en mag hierdie jaar een van die bestes ooit wees!

Hoop almal het 'n heerlike feestyd agter die rug....ek "by the way" is gedaan ~was baie besig Sad Maar nou-ja sal nie help nie, ons doe weer voort Big Grin