South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie-deel-twee)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 11-01-2005

OOOps :o is toe tweede want sien Jan het my voorsgespring!


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 19-01-2005

Eish maar dis darem maar stil hier.... :bigcry:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 19-01-2005

Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 19-01-2005

Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:


Nou het ek als gehoor! :crylol:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 19-01-2005

Het jy toe klaar rond karjakker in Skotland blommetjie? Ek wag nou nog dat jy kom tee drink! Rolleyes


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Joan - 19-01-2005

Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:
Sonder rekenaars om vonkpos mee te stuur...



:rofl: :crylol:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Jangar - 20-01-2005

Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - oe-la-la - 20-01-2005

Jangar Wrote:Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:


Jy bedoel seker skinner nie van my nie? So hoe gaan dit met Jan?Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - Pronkertjie - 17-06-2005

Daar het baie water in die see geloop sedert ons hier gekuier het..... ne Jangar en Venus :haha:

:friend:

:daisy:



Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - penelope - 17-06-2005

Pronkertjie Wrote:En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:
Deens klink as of jy en varm aartapel in jou keel het...... :innocent: :innocent: