South Africa Info Forums
Afrikaans op sy beste - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Afrikaans op sy beste (/Thread-Afrikaans-op-sy-beste)



Afrikaans op sy beste - oe-la-la - 26-01-2005

Oop bek soos 'n gaar vis!

Sy het so baie plooie, sy skroef haar hoed op!

Hy is so maer, hy lyk soos 'n potlood met 'n handbriek.

Ek is nou so opgewonde soos ìn budgie op steroids !

Ek was gisteraand so dronk, toe ek vanoggend wakker word hang ek oor die
stoel en my klere lê in die bed.

Ek is nou so lus vir ìn Rennie ek eet sommer ìn pastei.

Jy's so skeel jy kyk jouself diep in die oë!

Van sit of staan bly lê die lekkerste.

Hy ìs so kort hy weet nie of dit keelseer of aambeie is nie.

Hy ìs so kort hy slaan tot sy onderbroek se pype om.

Hy is so maer, as hy langs n wit muur loop lyk dit soos n kraak wat beweeg!

'n Mens hoef nie soos n plank te lyk om gespyker te word nie.

Hy is so skelm, hy bid onder n skuilnaam.

Ek gaan jou klap dat jy lus kry vir niks.

Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en sit weer.

"Lang gesig soos ìn bok wat afdraand vreet."

"Drank los nie probleme op nie, maar so ook nie melk of water nie."

"Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in."

"Ondervinding is iets wat jy eers kry nadat jy dit nodig het."

"Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik
daarvan."

"Ek is so de duiwel in, ek soen sommer 'n pofadder oopbek"

"My vrou is so lelik, as sy op die sand sit wil die katte haar toekrap."

"Die mens is op aarde geplaas om ìn sekere hoeveelheid werk te doen. Op die
oomblik is ek so ver agter ek sal nooit dood gaan nie."

"Ons kannie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande
klap."

"Ek haat mense wat honde aanhou. Hulle is ìn klomp sissies wat nie genoeg
guts het om iemand self te byt nie."

"Ek glo dat as iets die moeite werd was om te doen, dan sou iemand anders
dit lankal gedoen het."

"Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie!" Confusedcales:

"As jy vir jouself kan lag dan het jy altyd iets om oor te lag."

"As jy lyk soos jou paspoort-foto, dan het jy ìn reis nodig." :haha:


Afrikaans op sy beste - Jangar - 26-01-2005

oe-la-la Wrote:"Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in."

:rofl: