![]() |
Meebos - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Meebos (/Thread-Meebos) |
Meebos - Pronkertjie - 14-06-2005 Het gisteraand 3 meebosse by iemand gekry! Wat 'n fees! Die lekkerste van lekker! Ek deel dit omtrent in kwarte om dit lekker lank uit te rek!! ![]() :daisy: Meebos - Almitra - 14-06-2005 Huh, wat issit ??? PS: Maar as dit enige iets soos Haggis is - moenie eers probeer explain, ok ?? ![]() Meebos - Pronkertjie - 14-06-2005 Almitra Wrote:Huh, wat issit ??? Oi, ek dag jy is 'n Kapie.... meebos van die Kaap. Lekker suur gedroogde appelkoos 'bolletjies' :haha: Meebos - Almitra - 14-06-2005 Soo leer ek ietsie nuuts !!! Ken dit nie ?? Ken net suur-vytjies ....... :duh: Meebos - oe-la-la - 23-06-2005 Pronkertjie Wrote:Het gisteraand 3 meebosse by iemand gekry! Oeeee lekkerrrrr blommetjie - geniet dit - ek ook mal daaroor! Meebos - penelope - 23-06-2005 Almitra, ek woon hier en ek ken wat dit is...mmm baie lekker |