South Africa Info Forums
Baie stil hier... - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Baie stil hier... (/Thread-Baie-stil-hier)



Baie stil hier... - oe-la-la - 31-08-2005

Hallo almal,

Wonder net sommer hoe dit met al die Afrikaanses gaan ~ dis besonder stil hier! Hoop Pronkertjie geniet nog haar Afrika-avontuur!!


Baie stil hier... - TheDuck - 31-08-2005

Ek het n paar weke gelede probeer in Afrikaans skrywe aan n persoon in Suid Afrika.

Ek het goed begin, maar na n tyd het ek dit baie swaar gevind om die regte woorde uit te kry. In die einde het ek nie die email gestuur nie

:haha:


Baie stil hier... - oe-la-la - 31-08-2005

TheDuck Wrote:Ek het n paar weke gelede probeer in Afrikaans skrywe aan n persoon in Suid Afrika.

Ek het goed begin, maar na n tyd het ek dit baie swaar gevind om die regte woorde uit te kry. In die einde het ek nie die email gestuur nie

:haha:

Ek is seker daardie persoon sou dit baie waardeer het as jy wel voort gegaan het en die brief gestuur het! Probeer is die regte geweer Wink


Baie stil hier... - Surita - 03-09-2005

Ek bly nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland. Die arikaanse mense is maar skaars hier. Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n. Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.

Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans. En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.


Baie stil hier... - Pronkertjie - 03-09-2005

Surita Wrote:Ek bly nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland. Die arikaanse mense is maar skaars hier. Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n. Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.

Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans. En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.

Ja.... en weereens welkom terug!

:daisy:



Baie stil hier... - TheDuck - 03-09-2005

Daar het jy dit ... n plek in jou hart


Baie stil hier... - oe-la-la - 03-09-2005

Surita Wrote:Ek bly nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland. Die arikaanse mense is maar skaars hier. Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n. Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.

Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans. En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.

Hi Surita,

Lekker om jou hier te sien! Ek weet wat jy bedoel van 'werkpraat' - mens raak so gewoond aan die terme in engels dat dit soms snaaks klink in Afrikaans! :haha:


Baie stil hier... - jewels - 13-09-2005

hello almal

hoe gaan dit?
ek het vandag probeer om Die Burger te lees maar het gesukkel
my afrikaans is baie swak maar ek wil probeer

lekker sop gehad vandag en nou sit ek en sjokolade eet Big Grin


Baie stil hier... - rugbyfairy - 13-09-2005

jewels, jou afrikaans is goed


Baie stil hier... - oe-la-la - 13-09-2005

Hallo Jewels, soos rugbyfairy se niks verkeerd met jou Afrikaans nie!! Lekker om te sien jy loer hier ook in....dit bly maar stil hier rond!

Ek het nou die dag lekkernye van 'n webblad (oe, dit klink snaaks!!) bestel en vanaand is dit regte boerewors vir aandete! Yum yum :jive: