![]() |
Vertalings - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Vertalings (/Thread-Vertalings) |
Vertalings - oe-la-la - 21-09-2005 Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed: Vertalings - Pronkertjie - 21-09-2005 oe-la-la Wrote:Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed: Is dit dalk sweepslag? ![]() Vertalings - oe-la-la - 21-09-2005 Ja sweepslag ook, maar die whiplash soos in die nekbesering na 'n ongeluk - ek kan eenvoudig net nie op die woord kom nie! ![]() Vertalings - Surita - 21-09-2005 nek verruk ![]() Vertalings - oe-la-la - 23-09-2005 Joe! Dit pla my steeds dat ek nie die Afrikaanse woord kan onthou nie :mad: |