South Africa Info Forums
Hestrie Cloete en Jurie Els trou.... - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Hestrie Cloete en Jurie Els trou.... (/Thread-Hestrie-Cloete-en-Jurie-Els-trou)



Hestrie Cloete en Jurie Els trou.... - Pronkertjie - 03-10-2005


Pretoria
'n Glanstroue so reg uit 'n sprokie! Die land se voorste sangers en akteurs was daar as gaste.

Die hoogspringkampioen Hestrie Cloete en haar Afrikaanse sanger, Jurie Els, het Vrydagmiddag gesprankel toe hulle die knoop deurgehak het.

Die weer het mooi saamgespeel op dié stil lentedag by die spoggerige Kievits Kroon Country Lodge buite Pretoria.

Enkele ure vóór sy troue het Jurie nog aan Rapport gesê: "Dis die belangrikste dag van my en Hestrie se lewe.Ons wag al lank hierop." Daar was geen teken van senuwees by hom nie - net 'n breë glimlag.

Lees meer hier...