South Africa Info Forums
Dutch / Afrikaans - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Dutch / Afrikaans (/Thread-Dutch-Afrikaans)



Dutch / Afrikaans - Pronkertjie - 22-01-2004

Quote:Originally posted by Bandit
Weet eimand wat die duitse worrd 'blaat' bedoel?

Jammer maar my afrikaans is sleg. :o


Bedoel jy Nederlandse woord of Duitse woord?

Ek kan glad nie onthou of ek die woord 'blaat' in Nederlands gesien het nie. Kan dalk Duits wees??


Dutch / Afrikaans - Ameniatha - 23-01-2004

Blaat is nie duits nie...

Ek her hierdie gevind in my duits boekie:

Blatt - wat 'n stykkie papier is, 'n sy in 'n boek (page).

Blätt - hier word die ä soes 'n ê uitgespreek, en beteken blaar, a leaf.


Dutch / Afrikaans - Ameniatha - 23-01-2004

die woord verskyn ook nie in enige nederlandse woordeboeke nie..


Dutch / Afrikaans - sterretjie - 26-01-2004

was dit die regte antwoor gewees bandit? het jy blatt gesoek in duits?