Die Boesmanse Onse Vader - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Die Boesmanse Onse Vader (/Thread-Die-Boesmanse-Onse-Vader) |
Die Boesmanse Onse Vader - Pronkertjie - 19-11-2005 geskryf deur P.J. van den Heever: “Onse Vader wat doer êrns vêr bo in die bloulug is, diese warm dag wil ikke op myse kniege tot U kom bid: Lat U se koningskap tog by ons kom, en lat U se grootheid hier tissen ons staan gemaak kan worre, en lat U se wil gebeure doer bo by U rond, net so gebeure hier by ons Boesm’land se grond. Gee ons vandag onse tjai-impie kos en vergewe ons, onse sondige gemors, sos ons die ander minse sin vergeef. Here lat die kwaad doen goerterse wye draaie om ons loop en gee tog samblief Here lat die duwel nie naby kom nie. Die minse doen sulke lelike goerters teen my, maar help tog samblief dat ik dit nie sal raak sien nie, dan sal U mos ok nie myne raak sien nie. U is vir altyd en vir altyd. Amene my groot Kroon.†Die Boesmanse Onse Vader - Joan - 20-11-2005 Pronkertjie Wrote:Pronks, my sister in law sent me a cd on which Randall Wicomb sings some of the Griqua psalms etc. It is such a "treat" to hear the praises sung to the Lord in such simple language. If you want a copy, just let me know. I can always :mail: one to you Die Boesmanse Onse Vader - oe-la-la - 25-11-2005 Pronkertjie Wrote: Dis so oulik! Ek geniet nou nog daai boekie :blom: wat jy vir my gestuur het paar jaar terug van al die psalms! :hartlik: Die Boesmanse Onse Vader - hantam - 26-11-2005 Dis so lekker om dit te lees en gee sommer nuwe betekenis aan ou dinge waarby ons soms net verbygaan omdat ons die woorde al uit ons koppe ken. |