![]() |
Ou Jonas - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Banter and ALL (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Banter-and-ALL) +--- Forum: Jokes Zone (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Jokes-Zone) +--- Thread: Ou Jonas (/Thread-Ou-Jonas) |
Ou Jonas - oe-la-la - 18-04-2006 Jonas gaan vir die hernuwing van sy Swaarvoertuig Bestuurderslisensie. TOETSBEAMPTE: Goed Jonas, kom ons toets jou algemene kennis. Jy ry teen 'n afdraend af. Voor jou is 'n ander vragmotor, wat jy wil verby gaan. Wat doen jy ? JONAS: Is reg, Morena. Ek kyk hom die left mirror, die pad is skoon. Ek kyk hom die right mirror, die pad is skoon. Ek slaan die indicator, trap die petrol, kom buitekant, ek gaan verby. TOETSBEAMPTE: Toe jy nou so besig is om verby te gaan, kom daar 'n ander vragmotor van voor af. Wat doen jy ? JONAS : Isnie mulatto nie, Morena. Weer ek check die left mirror, es skoon, kyk hom die right mirror, es skoon. Sit hom die indicator to the left, vang bietie briek, dan steek ek die neus agter die ander lorry in. TOETSBEAMPTE: Raait, maar toe jy nou in die spieel kyk, het 'n ander trok van agter die gaping toegemaak. Wat maak jy nou ? JONAS: Dan maak ek mar Piet wakker. TOETSBEAMPTE : Nou hoekom wil jy vir Piet wakker maak. JONAS: Ou Morena, ek dink nie Piet hy het al so moerse ongeluk gasien nie. :yikes: |