South Africa Info Forums
Die lekkerste ding... - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Die lekkerste ding... (/Thread-Die-lekkerste-ding)



Die lekkerste ding... - birdie - 10-02-2004

Die lekkerste ding van Afrikaans praat...my baas kan my nie verstaan nie...:haha:Big Grin Big Grin


Die lekkerste ding... - Icecub - 10-02-2004

Quote:Originally posted by birdie
Die lekkerste ding van Afrikaans praat...my baas kan my nie verstaan nie...:haha:Big Grin Big Grin



jong dis lekker né?????Smile


Die lekkerste ding... - birdie - 13-02-2004

Quote:Originally posted by Icecub
jong dis lekker né?????Smile



Veral op 'n dag soos vandag. Ek het nog net 4 dae van werk oor en ek is min geskeel....

Ek wens hy kan ophou werk uitdeel. Maar dit help as ek sing..Ek sing wat ek ''dink'' op die wysie van Afrikaners is plesierig.


:music: my baas is 'n....:music:


Die lekkerste ding... - Icecub - 13-02-2004

Quote:Originally posted by birdie
Veral op 'n dag soos vandag. Ek het nog net 4 dae van werk oor en ek is min geskeel....

Ek wens hy kan ophou werk uitdeel. Maar dit help as ek sing..Ek sing wat ek ''dink'' op die wysie van Afrikaners is plesierig.


:music: my baas is 'n....:music:




:music: My baas is 'n .... NAARTJIE....:music:


Die lekkerste ding... - birdie - 13-02-2004

Quote:Originally posted by Icecub
:music: My baas is 'n .... NAARTJIE....:music:



:haha:

:music: Hy kan bly wees hy's nie op Loftus....:music:


Die lekkerste ding... - spam - 15-02-2004

Oppas, jy sal verbaas wees hoeveel mense goeie kennis van Afrikaans het. ' Paar jaar gelede het ek in 'n kroeg in Siprus gesit en bier drink. In 'n hoekie het 'n hele klomp gesit en gek skeer, twee van hulle het so af en toe mooi gesit en in Afrikaans, tussen mekaar, stilletjies een van die groep lekker beledig. Toe die ou nou besluit om nog bier te kom koop, kom staan hy langs my by die kroeg. Toe hy klaar bestel het, se ek stilletjies vir hom " Lekker dag ne" .....die uitdrukking op sy gesig was skokkend, eers wit en toe bloed rooi.........wys jou net, jy weet nooit wie luister nie.


Die lekkerste ding... - birdie - 16-02-2004

Quote:Originally posted by spam
Oppas, jy sal verbaas wees hoeveel mense goeie kennis van Afrikaans het. ' Paar jaar gelede het ek in 'n kroeg in Siprus gesit en bier drink. In 'n hoekie het 'n hele klomp gesit en gek skeer, twee van hulle het so af en toe mooi gesit en in Afrikaans, tussen mekaar, stilletjies een van die groep lekker beledig. Toe die ou nou besluit om nog bier te kom koop, kom staan hy langs my by die kroeg. Toe hy klaar bestel het, se ek stilletjies vir hom " Lekker dag ne" .....die uitdrukking op sy gesig was skokkend, eers wit en toe bloed rooi.........wys jou net, jy weet nooit wie luister nie.


Baie waar. Maar dis net ek en my baas in die kantoor en hy verstaan NIKS. In die publiek gedra ek my Wink