South Africa Info Forums
Die hell - gedig van my - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+---- Forum: Boeke, musiek en gedigte (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Boeke-musiek-en-gedigte)
+---- Thread: Die hell - gedig van my (/Thread-Die-hell-gedig-van-my)



Die hell - gedig van my - Ameniatha - 24-02-2004

soos ek hier in die koue stap
my vasem , 'n wolk in die koue lug
van die warm son dink ek gereeld
en van die ysige weer wil ek net weg

weg na 'n plek waar ek tuis voel
weg van die vaste grip
van die sociolistiese hell
waar ek my flerke kan oopmaak

maar hier gaan ek stadig verkluim
ge-trap in 'n wêreld wat ek haat
vasgevang in 'n depressie
soekend na die son

die vruegde van singende voëls
die gebruis van die woelige ocean
die gevoel van vryheid
die sleutel om uit te breek

van die donker boks
die hatige plek
waar die son nie skyn nie
en waar die klank van die ocean
nie stilte in my hart kan bring nie.