![]() |
Wipkadia in Afrikaans - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Wipkadia in Afrikaans (/Thread-Wipkadia-in-Afrikaans) |
Wipkadia in Afrikaans - Pronkertjie - 02-09-2006 Het julle geweet dat Wipkadia in Afrikaans beskikbaar is? kyk net hier.... Volgens Wipkadia is daar 300,000 Afrikaans sprekendes in Britanje. ![]() Wipkadia in Afrikaans - sooibrand - 04-09-2006 en hoeveel gebruik dit? Wipkadia in Afrikaans - Pronkertjie - 04-09-2006 sooibrand Wrote:en hoeveel gebruik dit? Ja, ek wonder. Ek sal dit gebruik om my Afrikaanse spelling bietjie op te knap. ![]() Wipkadia in Afrikaans - sooibrand - 05-09-2006 my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters. Wipkadia in Afrikaans - Pronkertjie - 05-09-2006 sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters. Nou maak jy my nuuskurig.... watter woord was dit? Hethulledalkvergeetomspasiestussenintesit? ![]() Wipkadia in Afrikaans - oe-la-la - 14-09-2006 sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters. Watse woord is dit?? |