Boeke Is Soos Vroumense - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +---- Forum: Boeke, musiek en gedigte (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Boeke-musiek-en-gedigte) +---- Thread: Boeke Is Soos Vroumense (/Thread-Boeke-Is-Soos-Vroumense) |
Boeke Is Soos Vroumense - Icecub - 14-03-2004 Sommiges is dun, ander is dik. Party is styf en party is slap, sommiges is los. Een is hoog en ander plat Baie is langwerpig, ander vierkantig of ‘square’. Sommiges is besmeer en ander is goed versorg. Party is duur, ander is goedkoop Baie is oop maar ‘n groot persentasie is toe. Sommiges hanteer maklik, ander is stram en die blaaie sit vas. Party moet jy ver van jou hou en party moet jy styf vashou, en ander selfs op jou skoot. Sommiges is swak gebind, hulle bult oral uit en wys lelike knoppe. En daar is party wat nie gebruik word nie…. Party moet oorgetrek word en party vertoon beter sonder ‘n omslag. Jy kry die wat vriendinne is en party wat jy liefhet! Party se name kan jy nie eers onthou nie Party vergeet jy nooit ooit nie. Begin jy met party dan wil jy hulle nie uitlos nie, en ander wil jy net toeklap. Party moet verban word en party moet gelees word. Maar as jy die boek kry wat jy die meeste van hou Sal jy hom vir die wereld wys en almal moet saamstem. Ek is bly ek het ‘n boek (vriendin) gevind soos jy!!! Ek wil jou vir die wereld wys en sonder twyfel Sal hulle met my saamstem JY IS BAIE SPESIAAL!!!! :hartlik: :hartlik: |