South Africa Info Forums
Die trollie - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Die trollie (/Thread-Die-trollie)



Die trollie - Pronkertjie - 26-07-2004

Nog 'n storie uit Koos Human se boek.....

"Die supermarktrollie is, naas die motor, die mees algemeen gebruikte voertuig met vier wiele ter wêreld. Dit is in 1937 ontwerp deur ene Sylvan Goldmann, bestuurder van 'n supermark in Oklahoma City, in die V.S.A. Dis nie net in Suid-Afrika dat daklose mense die trollie gebruik om hul besittings in te vervoer nie. Hierdie verskynsel word wêreldwyd aangetref.

:daisy: