South Africa Info Forums
Afrikaanse gesegdes - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Afrikaanse gesegdes (/Thread-Afrikaanse-gesegdes)

Pages: 1 2 3 4


Afrikaanse gesegdes - birdie - 07-08-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
.....my broers weer gou 'n draai gaan loop! Big Grin .....of gaan fluit!


of gaan water aftap


Afrikaanse gesegdes - Aspoestertjie - 21-08-2008

Lanklaas so lekker gegiggel!

Nog sê-goed (hoop nie ek herhaal eniges nie!)

Jan tuisbly se karretjie ry
Van die os op die jas (waar op aarde kom dit vandaan??)
'n laventel haan
Hier te kort en daar te lank
so plat soos 'n pannekoek
so wakker soos 'n akker
'n leeu met 'n seer tand
'n agtermekaar mens
wyd en suid soek
spekvet
hê die kat aan die stert beet
So warm dat die kraaie gaap
Oos wes tuis bes!

Kan nie nou aan nog goed dink nie! Big Grin