![]() |
Afrikaans vir.... - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Afrikaans vir.... (/Thread-Afrikaans-vir) |
Afrikaans vir.... - oe-la-la - 13-08-2004 "homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'! Afrikaans vir.... - oe-la-la - 13-08-2004 Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer! ![]() Afrikaans vir.... - oe-la-la - 13-08-2004 En my gunsteling is ander Afrikaanse vir depressie...gemoedsbek*kken!! :o Afrikaans vir.... - Jangar - 13-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het gedink dat dit jou eie woord was... :p :rofl: Afrikaans vir.... - Surita - 13-08-2004 "Heimwee vir jou huis." dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe. Afrikaans vir.... - oe-la-la - 14-08-2004 Quote:Originally posted by Surita Dis mooi gese! ![]() Afrikaans vir.... - oe-la-la - 14-08-2004 Suiwer Afrikaans: condom = saadsokkie :o doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes ![]() face-lift = hysbakkies helmet = pletterpet longdrop = dieptroon / plonsput massage parlour = streelperseel sales rep = kommissiekabouter / koopseblief toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals :rofl: toiletpaper = boudlint / boudservette |