Tydskrifte en Provita - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Tydskrifte en Provita (/Thread-Tydskrifte-en-Provita) |
Tydskrifte en Provita - Pronkertjie - 15-08-2004 Ek het vandag 'n Sarie en Rooi Rose vars uit Suid Afrika gekry.... jipeee!! Het ook my gunsteling multigrain Provita gekry, maar ook van nuwes "Oats & Brown Sugar... with a hint of cinnamon" :daisy: Tydskrifte en Provita - Joan - 16-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Jy word darem lekker bederf !! Geniet die tydskrifte... Ek het nooit regtig van die Rooi Rose gehou nie, maar het altyd die Sarie gekoop. Daai nuwe Pro-vita klink lekker! Tydskrifte en Provita - sooibrand - 16-08-2004 Sarie en Rooi Rose is nou albei maand tyskrifte en albei is ewe lekker - waar is die rooibostee Pronkertjie? Tydskrifte en Provita - Pronkertjie - 16-08-2004 Quote:Originally posted by sooibrand Ja, ek hou van albei tydskrifte. Ek dink die Rooi Rose het nogal baie verbeter en is vir my net so goed soos die Sarie. Sooibrand, die rooibostee koop ek sommer hier- dit is nie 'n probleem om dit te kry nie. :daisy: Tydskrifte en Provita - Joan - 16-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Ek koop rooibos tee by Sainsbury's ( maar al is dit 11 O'clock, is dit nog nie so lekker as die wat ons in SA koop nie.... ) Dit word onder die "Organic foods" verkoop..... Pronkertjie het vir my die mooiste twee bekers gegee wat ek uitsluitlik vir rooibos tee gebruik!!! |