23-05-2006, 07:39 AM
Juffrou vra vir Gatiep:
'Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep:
'My ma is nie dom nie, sy maak mash!'
'Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep:
'My ma is nie dom nie, sy maak mash!'