Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Die hell - gedig van my
#1
soos ek hier in die koue stap
my vasem , 'n wolk in die koue lug
van die warm son dink ek gereeld
en van die ysige weer wil ek net weg

weg na 'n plek waar ek tuis voel
weg van die vaste grip
van die sociolistiese hell
waar ek my flerke kan oopmaak

maar hier gaan ek stadig verkluim
ge-trap in 'n wêreld wat ek haat
vasgevang in 'n depressie
soekend na die son

die vruegde van singende voëls
die gebruis van die woelige ocean
die gevoel van vryheid
die sleutel om uit te breek

van die donker boks
die hatige plek
waar die son nie skyn nie
en waar die klank van die ocean
nie stilte in my hart kan bring nie.
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Bitterheid - gedig Ameniatha 1 4,963 26-06-2004, 11:52 AM
Last Post: Surita

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)