Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Tuisgebakte beskuit...
#1
Ek het onder andere die lekkerste tuisgebakte beskuit gekry saam met al my lekker pakkies toe my seuns kind gister terug gekom het van sy kuiertjie in SA. Dog ek deel die met julle.... Smile

Die versie het my Ma saam gestuur met die beskuit...
8 stappe om tuisgebakte beskuit te geniet:

* kry die tee skinkbord gereed
* vergeet gewig probleem - indien sodanige probleem bestaan!
* as jy dalk verlang - draai oop die trane kraan
* skink in geurige koppie tee
* doop beskuit versigitg daarin
* hou nietemin matigheid voor oe
* geniet dit
* dink aan jou mense in sonnige SA


Nodeloos om te se nou verlang ek darem lekker huis toe!!
Reply


Messages In This Thread
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 16-08-2004, 11:21 AM
Tuisgebakte beskuit... - by Pronkertjie - 16-08-2004, 12:30 PM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 17-08-2004, 08:26 AM
Tuisgebakte beskuit... - by Pronkertjie - 17-08-2004, 09:59 AM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 17-08-2004, 11:25 AM
Tuisgebakte beskuit... - by Dolla - 17-08-2004, 03:56 PM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 25-08-2004, 11:08 AM
Tuisgebakte beskuit... - by Dolla - 25-08-2004, 12:42 PM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 25-08-2004, 01:07 PM
Tuisgebakte beskuit... - by Pronkertjie - 25-08-2004, 01:08 PM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 25-08-2004, 01:11 PM
Tuisgebakte beskuit... - by Surita - 25-08-2004, 03:15 PM
Tuisgebakte beskuit... - by Dolla - 25-08-2004, 04:21 PM
Tuisgebakte beskuit... - by Pronkertjie - 25-08-2004, 05:12 PM
Tuisgebakte beskuit... - by oe-la-la - 25-08-2004, 07:32 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)